PATIENT INFORMATION LEAFLET

SCHEDULING STATUS:  S0             

BOOST ME BABY (ENERGY BOOST AND ELECTROLYTE SUPPORT SACHET)

Read this leaflet carefully as it contains important information

  • Boost Me Baby sachets are available without a doctor’s prescription, for you to treat a mild illness.
  • Nevertheless, you still need to use Boost Me Baby sachets with caution to get the best results.
  • Keep this leaflet. You may need to read it again. Do not share Boost Me Baby sachets with any other person.
  • Ask your pharmacist if you need further information or advice.
  • You must see a doctor if your symptoms persist.

 

WHAT BOOST ME BABY CONTAINS

Each 6g sachet contains:

Palatinose™ (Isomaltulose) 1869,8 mg; Sodium (as Sodium Chloride, Trisodium Citrate) 500 mg; Potassium (as Potassium Chloride) 250 mg; L-Theanine 200 mg Paullinia cupana Kunth (Guarana) [seed, as 90.9 mg of an extract standardised to 22% Caffeine] 90.9 mg. 

 

The inactive ingredients are:

Acidity Regulator, Flavouring, Stevia, Anti-Caking Agent. Litchi Flavouring.

 

USES FOR BOOST ME BABY SACHETS

The indications of this product are:

  • Contributes to the maintenance of normal electrolyte balance in anticipation of extended (greater than 60 min), high intensity exercise.
  • Supports hydration before during and after exercise and to maintain performance.
  • When combined with carbohydrates, contributes to the maintenance of exercise performance or endurance.

 

Complementary Medicine

Class 33.7 Combination Product

                                                                                                           

This unregistered medicine has not been evaluated by the SAHPRA for its quality, safety or intended use.

 

DO NOT TAKE BOOST ME BABY SACHETS

  • If you are sensitive to caffeine, the guarana content may cause side effects like jitteriness, insomnia, or increased heart rate.
  • Avoid if you have hypertension (high blood pressure), cardiovascular disease, or kidney disorders, as the sodium and potassium levels may exacerbate these conditions.
  • Not suitable for those with diabetes, as Palatinose™ (Isomaltulose) is a carbohydrate, although it has a low glycemic index.
  • Consult a healthcare provider if you are on medications such as antihypertensives, diuretics, or sedatives, as interactions with L-Theanine, potassium, or sodium could occur.
  • If your diet already includes high levels of sodium, additional intake may not be advisable.
  • Supplements with stimulants like guarana and caffeine are not typically recommended for young individuals due to potential effects on development and sleep patterns.
  • Safety in pregnancy and lactation has not been established.  (see PREGNANCY AND LACTATION).

Tell your doctor if you are not sure about any of the above.

 

TAKE SPECIAL CARE WITH BOOST ME BABY SACHETS

  • If you have a history of allergic reactions to any of the ingredients.
  • Stop taking this medicine at least two weeks before a scheduled surgery.

 

PREGNANCY AND BREASTFEEING

You should not take Boost Me Baby sachets whilst pregnant or breastfeeding.

 

DRIVING AND USING MACHINERY

Effects on ability to drive are not applicable.

 

Always tell your health care provider if you are taking any other medicine. If you are pregnant or breast feeding, please consult your health care provider for advice before taking this medicine. 

 

Important information about some of the ingredients in Boost Me Baby sachets:

Taking other medicines with Boost Me Baby sachets.

If you are taking other medicines on a regular basis, including complimentary or traditional medicines, the use of Boost Me Baby sachets with these medicines may cause undesirable interactions.

 

HOW TO TAKE BOOST ME BABY SACHETS

  • Do not share medicines with any other person.
  • Place the contents of one sachet into a glass. Fill with 250ml of water and stir until dissolved. Use 1-3 sachets daily.
  • If the condition does not improve within 14 days of use, contact your healthcare practitioner.
  • Always take Boost Me Baby sachets as indicated or as instructed by your doctor. You should check with your doctor or pharmacist if you are unsure.
  • Do not use more than the recommended dose.

 

IF YOU USE MORE BOOST ME BABY SACHETS THAN YOU SHOULD

In the event of over dosage, consult your doctor or pharmacist.  If neither is available, seek help at the nearest hospital or poison control centre.

 

IF YOU FORGET TO TAKE/MISSED A DOES OF BOOST ME BABY

Take your missed dose as soon as you remember.  Do not take a double dose to make up for forgotten individual doses.

 

EFFECTS WHEN TREATMENT OF BOOST ME BABY IS STOPPED

If you use the doses as indicated there should be no adverse effects when stopping use of this medication.

 

POSSIBLE SIDE EFFECTS

Not all side effects reported for Boost Me Baby sachets are included in this leaflet.  Should your general health worsen while taking Boost Me Baby sachets, please consult your doctor, pharmacist or other health care professional for advice.

 

If you notice any side effects not mentioned in this leaflet, please inform your doctor or pharmacist.

 

STORAGE AND DISPOSING OF BOOST ME BABY SACHET

  • Store, at or below 25 °C, away from direct sunlight.
  • Keep in original packaging until required for use.
  • Do not use after the expiry date stated on the label.
  • Return all unused medicine to your pharmacist.
  • Do not dispose of unused medicine in drains or sewerage systems (e.g. toilets)
  • Keep out of reach of children

 

PRESENTATION OF BOOST ME BABY SACHET

Orange foil sachet filled with 6g powder.

 

IDENTIFICATION OF BOOST ME BABY SACHET

White powder.

 

REGISTRATION NUMBER

Will be allocated by SAHPRA upon registration. 

 

HOLDER OF CERTIFICATION OF REGISTARTION

Will be allocated by SAHPRA upon registration. 

 

DATE OF PUBLICATION OF THE PACKAGE INSERT                                                 

01 January 2025

 

PASIËNTINLIGTINGSBROSJURE

SKEDULERINGSTATUS: S0            

OEMPH BOOST ME BABY (ENERGY BOOST EN ELEKTROLIET SAKKIE)

 

Lees hierdie pamflet sorgvuldig want dit bevat belangrike inligting.

Boost Me Baby sakkies is beskikbaar sonder 'n voorskrif, vir jou om 'n ligte siektetoestand te behandel.

Jy het egter nodig om Boost Mer Baby sakkies noukeurig te gebruik om die beste resultate te kry.

  • Bewaar hierdie pamflet. Jy mag dalk nodig hê om dit weer te lees.
  • Moenie Calm Your Farm deel met enige ander persoon nie.
  • As jy enige addisionele vrae het, vra jou dokter of apteker.
  • Indien die simptome voorduur moet jy jou dokter besoek.

 

HIERDIE MEDISYNE BEVAT:

  • Elke 6g poeier bevat:
  • Palatinose™ (Isomaltulose) 1869,8 mg
  • Sodium (as Sodium Chloride, Trisodium Citrate) 500 mg
  • Potassium (as Potassium Chloride) 250 mg
  • L-Theanine 200 mg
  • Paullinia cupana Kunth (Guarana) [seed, as 90.9 mg
  • of an extract standardised to 22% Caffeine] 90.9 mg

 

 

Die onaktiewe bestanddele is:

Suurheidreguleerder, geurmiddel, Stevia, Anti-koekmiddel. Litchi-geursel.

 

                                                                       

GEBRUIKE VAN BOOST ME BABY SAKKIES

Hierdie produk is aangedui vir orale gebruik vir 'n verskeidenheid van toestande:

  • Ondersteun normale slaappatrone;
  • Help met ontspanning; en
  • Dra by tot normale funksionering van die senustelsel

 

Gesondheidsaanvulling

Kategorie 34.12 Formulering van meervoudige stowwe

 

Hierdie ongeregistreerde medisyne is nie deur die SAHPRA geëvalueer vir die kwaliteit, veiligheid of beoogde gebruik nie.

 

Moenie Boost Me Baby SAKKIES GEBRUIK INDIEN

  • As jy sensitief is vir kafeïen, kan die guarana-inhoud newe-effekte soos zenuwrigheid, slapeloosheid of verhoogde hartklop veroorsaak.
  • Vermy as jy hipertensie (hoë bloeddruk), kardiovaskulêre siekte of nierafwykings het, aangesien die natrium- en kaliumvlakke hierdie toestande kan vererger.
  • Nie geskik vir diegene met diabetes nie, aangesien Palatinose™ (Isomaltulose) 'n koolhidraat is, hoewel dit 'n lae glukemiese indeks het.
  • Raadpleeg 'n gesondheidsorgverskaffer as jy medikasie soos antihipertensiewe, diuretika of kalmeermiddels gebruik, aangesien interaksies met L-Theanine, kalium of natrium kan voorkom.
  • As jou dieet reeds hoë vlakke van natrium insluit, is bykomende inname dalk nie raadsaam nie.

 

Vra jou dokter indien jy nie seker is oor enige van die bogenoemde nie.

 

Gebruik BOOST ME BABY SAKKIES MET SPESIALE SORG:

  • As jy ‘n geskiedenis het van allergiese reaksies geassosieer met enige bestanddeel.
  • Stop die gebruik van sakkies ten minste twee weke voor geskeduleerde chirurgie.

 

SWANGERSKAP EN BORSVOEDING

Indien jy swanger is of borsvoed, moet jy nie Boost Me Baby sakkies sonder toesig van jou dokter of apteker gebruik nie.

 

BESTUUR EN GEBRUIK VAN MASJIENE

Dit is onwaarskynlik dat Boost Me Baby sakkies jou vermoë om te bestuur en masjiene te gebruik sal beïnvloed.

  

Vertel altyd jou gesondheidsorgverskaffer as jy enige ander medisyne gebruik. As jy swanger is of borsvoed, raadpleeg asseblief jou gesondheidsorgverskaffer vir advies voordat jy hierdie medisyne neem.

 

 

Belangrike inligting oor 'n paar van die bestanddele in Boost Me Baby sakkies

As jy ander medisyne insluitend komplimentêre of tradisionele medisyne op 'n gereelde basis gebruik, kan die gebruik van Boost Me Baby sakkies ongewenste interaksies met hierdie medisyne veroorsaak. Raadpleeg jou dokter, apteker of professionele gesondheidsorgpraktisyn vir advies.

 

HOE OM BOOST ME BABY SAKKIES TE NEEM:

  • Moenie medisyne met enige ander person deel nie.
  • Plaas een opgehoopte maatlepel (6g) in ‘n glas. Vul glas met 250 ml water. Gebruik 1-3 ‘n dag
  • Indien die toestand nie verbeter binne 14 dae van gebruik nie, kontak jou gesondheidsorgpraktisyn.
  • Neem Boost Me Baby sakkies altyd soos aangedui of soos voorgeskryf deur jou dokter. Jy moet die aanwysings met jou dokter of apteker bespreek as jy onseker is. Moenie meer as die aanbevole dosis neem nie.

 

AS JY MEER BOOST ME BABY SAKKIES NEEM AS JY BEHOORT TE NEEM

Indien jy meer boost Me Baby sakkies neem as aanbeveel, gesels met jou dokter of apteker daaroor. As jou dokter of apteker nie beskikbaar is nie, soek hulp by die naaste hospitaal or gifbeheersentrum.

 

AS JY VERGEET OM BOOST ME BABY SAKKIES TE NEEM OF A DOSIS MIS

Neem ‘n dosis wanner jy onthou.  Moenie ‘n dubbele dosis neem om die een wat jy vergeet het, te vervang nie.

 

EFFELKTE WANNER BEHANDELING MET BOOST ME BABY GESTOP WORD

As jy die dosisse gebruik soos aangedui behoort daar geen nadelige gevolge wees wanneer jy die gebruik van hierdie medikasie stop nie.

 

MOONTLIKE NEWE-EFFEKTE

Nie alle newe-effekte wat gerapporteer is vir Boost Me Baby sakkies is ingesluit in hierdie pamflet nie. Indien jou algemene gesondheid versleg terwyl u Boost Me Baby sakkies gebruik, raadpleeg jou dokter, apteker of ander professionele gesondheidsorgpraktisyn vir advies.

As jy enige newe-effekte ondervind wat nie in hierdie pamflet genoem word nie, stel asseblief jou dokter of apteker in kennis.

 

INLIGTING OOR OPBERGING EN WEGDOENING:

  • Stoor by of onder 25°C, weg van direkte sonlig.
  • Hou die medisyne in die oorspronklike verpakking tot benodig vir gebruik.
  • Moenie gebruik na die verstryking van die vervaldatum op die etiket nie.
  • Gee alle ongebruikte medisyne vir jou apteker.
  • Medisyne behoort nie in rioolwater weggespoel of saam met huishoudelike vullis weggegooi te word nie.
  • Hou buite bereik van kinders.

 

AANBIEDING:

Oranje foelie sakkie gevul met 6g poeier.

 

IDENTIFIKASIE:

Wit poeier.

 

REGISTRASIENOMMER:

2023 / 886464 / 07

 

NAAM EN BESIGHEIDSADRES VAN DIE APPLIKANT

Sal by registrasie deur SAHPRA toegeken word.

DATUM VAN PUBLIKASIE VAN DIE VOUBILJET                                                  

Sal by registrasie deur SAHPRA toegeken word.